album cover
Praat
415
Alternative
Praat was released on February 14, 2021 by Spoegwolf (Pty) Ltd. as a part of the album Groen
album cover
AlbumGroen
Release DateFebruary 14, 2021
LabelSpoegwolf (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Lyrics

[Verse 1]
Ek wil met jou praat, ek weet nie waaroor nie
Die wêreld spin soos 'n kind wat dans met haar pa
Ek het gedink dat ons teen die tyd al ons rus sou vind
[Verse 2]
Maar dit draai verby
Dit waai deur my
En jou gees is my gees
En jou wond is my wond
En jou las is my las
[Chorus]
Ek probeer om in goeie goed te glo
Al kry ek seer is iets heilig in ons oor
Jy glo dit nie, maar ek hou van jou ook só
Ek probeer om in goeie goed te glo
[Verse 3]
Ek wou jou dophou, die wyn maak jou ore rooi
Jy daag als uit, jy't jou laaste hart soos 'n klip gegooi
En waar dit sink sal ons soos kinders in die stroom gaan soek
[Verse 4]
En weer lag
Maar waar-lag
Want jou gees is my gees
En jou wond is my wond
En jou las is my las
[Chorus]
Ek probeer om in goeie goed te glo
Al kry ek seer is iets heilig in ons oor
Jy glo dit nie, maar ek hou van jou ook só
Ek probeer om in goeie goed te glo
[Chorus]
Ek probeer om in goeie goed te glo
Al kry ek seer is iets heilig in ons oor
Jy glo dit nie, maar ek hou van jou ook só
Ek probeer om in goeie goed te glo
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...