album cover
Denim
283
Alternative
Denim was released on February 14, 2021 by Spoegwolf (Pty) Ltd. as a part of the album Groen
album cover
AlbumGroen
Release DateFebruary 14, 2021
LabelSpoegwolf (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM139

Lyrics

[Verse 1]
Ek't 'n braai ge-stage vir Maandagaand
Sy sê sy sal my laat weet
Hey, Melissa's jy alleen?
[Verse 2]
Ek wou altyd stad toe trek
Maar ek dink daai plek is leeg
Dalk is ek ook die probleem
[Chorus]
Sê dit nou
Ek sal 'n kar kan reël
Ek sal kom vir jou
In my denimbaadjie
Ek sal jou nooit verraai nie
Wie hier voor my was
Het seker oukei gepas
Maar niemand kan droom soos ek nie
[Verse 3]
Ek het al my geld op 'n plan ge-bet
En meer as dit verloor
Maar ek voel ryker nou as ooit
[Verse 4]
Want die pad van goud
Met die son op die see
Is myne tot vanaand
Tot jy jou arms vir my gee
[Chorus]
En jy dink dit ook
Ek en my vriende gaan 'n lewe bou
Met ons denimbaadjies
Ek sal jou nooit verraai nie
Wie hier voor my was
Het seker oukei gepas
Maar niemand kan droom soos ek nie
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...