Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bevok
Vocals
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Composer
Hendrik Nieuwoudt
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
Yo, dit is Bevok en Dirk Van Der Westhuizen
Om jou gat te maak bons
Ek is lus vir 'n stukkie jive
Want ek is lus vir 'n stukkie-stukkie jive
Want ons is lus vir 'n stukkie-stukkie
Skud jou shongololo
Swaai jou shongololo
Draai jou shongololo
Jive, jive, jive, jive
Jis my bra ek gaan nou jive
Ek is lus vir 'n stukkie jive
Nou's ons weer terug op aarde
Spat soos jou ma se are
So, ruk handuit soos Charlize Theron die land uit
Die bass laat jou boude bons
Nes girls oor 'n six-pack gons
Hou hom vas, want die boer gaan jou verras
Hey, bring jou shongololo
Ek is lus vir n stukkie jive
Want ek is lus vir 'n stukkie-stukkie jive
Want ons is lus vir 'n stukkie-stukkie
Skud jou shongololo
Swaai jou shongololo
Draai jou shongololo
Jive, jive, jive, jive
Ek is lus vir 'n stukkie jive
Jive, jive, jive, jive
Hier's ons weer terug op Mars
Dans tot jou kuite bars
Is jy 'n muffin, want damn girl, jy lyk vars
Dirk in die huis, ek kap dit flou
Ek en Bevok laat die tannies sê, "Woah"
Yo, wat het gebeur
Hy was 'n hater deur en deur
Ja, wel ,dit was waar
En soms wonder mens net waar mens staan
Maar dit was die verlede
Opgestaan 'n tweede kans
So chill uit, vergewe
Dans saam, kry lewe
So chill uit, vergewe
Dans saam, kry lewe
Hey, bring jou shongololo
Ek is lus vir n stukkie jive
Ek is lus vir 'n stukkie jive
Ek is lus vir 'n stukkie jive
Jive, jive, jive, jive
Jive, jive, jive, jive
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Hendrik Nieuwoudt

