album cover
Desember
6,179
Afrikaans
Desember was released on December 3, 2021 by Beeskraal Cowpunk as a part of the album Desember - Single
album cover
Release DateDecember 3, 2021
LabelBeeskraal Cowpunk
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM122

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kevboii
Kevboii
Performer
Bevok
Bevok
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kevin Smit
Kevin Smit
Composer
Hendrik Nieuwoudt
Hendrik Nieuwoudt
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Leon Barnardt
Leon Barnardt
Producer

Lyrics

Ja, Kevboii
In Desember skud ons heupe
Die girls sê jitte
Al die girls hier op die strand
Die tunes is aan die brand
Slat 'n dubbel, sluk hom gou
Die moves hier in my mou
Met die bonfire op bystand
'n Koue Buffel en Coke in my hand
As ek sê dat as skree dat ek van drank hou
Barman bring nog 'n dubbel gou
As ek sê as ek skree dat ek van jou hou
Baby girl, gee my 'n soentjie gou
Desember, Desember, hande teen die dak
Ja, Desember, Desember, hy's in my sak
Desember, Desember, hande teen die dak
Ja, Desember, Desember, kom ons suip, raak fucked
Yoh, dis Bevok
So ruk hy en spyt champange teen die dak
Mooi tieties op die strand
Sterk manne soek 'n damn en ons kuiergatte soek booze
Wys my wat's die plan en ek gee jou Desember blues
As ek sê as ek skree dat ek van drank hou
Barman bring nog 'n dubbel gou
As ek sê as ek skree dat ek van jou hou
Baby girl, gee my 'n soentjie gou
Desember, Desember Hande teen die dak
Ja, Desember, Desember, hy's in my sak
Desember, Desember, hande teen die dak
Ja, Desember, Desember, kom ons suip, raak fucked
Hier sit ek met my gat op die strand
Bottels in my hand en girls aan my kant
Skoffel op die dansvloer, slat hom aan die brand
Ons raak fucked up en tipsy op die strand (Gesuip)
Vodka, tequila, Buffels met Coke
Want jy weet dit maak die girls mos net lekker stout
Maar in Desember, Desember, hande teen die dak
Ja, Desember, Desember, hy's in my sak
Desember, Desember, hande teen die dak
Ja, Desember, Desember, kom ons suip, raak fucked
Dis net jeupe en boude wat jy Desember sien
Die girls is op dit, so stop dit, ek like dit te veel
Geen sonde in kyk nie, ek eet mos by die huis
Maar, damn, die girls is vars soos roosterkoek en vleis
Desember, Desember, hande teen die dak
Ja, Desember, Desember, hy's in my sak
Desember, Desember, hande teen die dak
Ja, Desember, Desember, kom ons suip, raak fucked
Desember, Desember, hande teen die dak
Ja, Desember, Desember, hy's in my sak
Written by: Hendrik Nieuwoudt, Kevin Smit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...