album cover
Hos Jaa
197
Afrikaans
Hos Jaa was released on September 24, 2021 by BVK Media. as a part of the album Hos Jaa - Single
album cover
Release DateSeptember 24, 2021
LabelBVK Media.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM123

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hendrik Nieuwoudt
Hendrik Nieuwoudt
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Hendrik Nieuwoudt
Hendrik Nieuwoudt
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Hendrik Nieuwoudt
Hendrik Nieuwoudt
Producer, Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Een lewe een liefde jul weet mos hoe dit gaan
Vanaand is die aand wat ons uithak en lekker dans
[Verse 2]
Meisies verskoon my ek kom te sterk voor
My vriende wag buite en die stad roep my naam
Ek's Batman jy's Robin so kom ons gaan brawl
Want as die stad se ligte roep skree ons hsos jaa
[Verse 3]
Ons skree dan hos jaa
Ons skree dan hos jaa
Ons skree dan hos jaa
Ons skree dan
[Verse 4]
Hos jaa
Hos jaa
[Verse 5]
Ek try nou terug hou maar jy smeek vir nog
Jy soek nog 'n beat wat die speakers deur die dak kan pop
So meisies verskoon my ek kom weer sterk voor
Maar ek's jou hero want niemand sakkie meer
Ek's Batman jy's Robin so kom ons gaan brawl
En as die stad se ligte roep skree ons hos jaa
[Verse 6]
Ons skree dan hos jaa
Ons skree dan hos jaa
Ons skree dan hos jaa
Ons skree dan
[Verse 7]
Hos jaa
[Verse 8]
Haar hare was bevok, hos jaa
Written by: Hendrik Nieuwoudt
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...