album cover
Armoedig
549
Afrikaans
Armoedig was released on March 5, 2021 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Armoedig - Single
album cover
Release DateMarch 5, 2021
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM70

Credits

PERFORMING ARTISTS
Loufi
Loufi
Rap
COMPOSITION & LYRICS
Loufi
Loufi
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Levin Adams
Levin Adams
Mixing Engineer, Producer
Rogan Kelsey
Rogan Kelsey
Mastering Engineer

Lyrics

Reality is ek is armoedig, hm
So ek doen dai arm goedte
Hand out hempies en my arm skoene
Ek maak dat arm cool is
Reality is ons is armoedig
So ons doen dai arm goedte
Hand out hempies en my arm skoene
Ons maak dat arm cool is
Ek hang ons tea bags op met pegs
Dat ons môre weer kan het
By my ryk vriende wil ek niks sê nie
Maar rerig peanutbuter en jam op een broodtjie, joh by my mag jy nie altwee het nie
Ons was ons klere metie hand
Ini sele water wat ons in bad
Die melk vir my koffie kom uit my pap
En as ek mors word ek geklap
Ek kom uit niks so dis cool
So ek appreciate nou die goed
Wat ek het want ek too
Kan relate hoe sukkel voel
Dis no jokes
Reality is ek is broke
Reality is ons is armoedig
So ons doen dai arm goedte
Hand out hempies en my arm skoene
Ons maak dat arm cool is
Ons park ons kar af drand
So asit stuck kan onsit jump
Want battery koop is duur bra
Ek gebruik liewerste die jumpers vannie bure
Weet jy hoeveel kos 'n nuwe?
En die krumels sout oppie tafel moet ons hou en gebruik vir later
Ons koop die sakkies melk ini jugs
En vir jou tee moet jy nie ees dink om baie te vat
Want tussen my en jou’s die maand nog lank
En voor jy jou kopie was
Moet jy jou tee sakkie weer gaan hang
Reality is ons is armoedig
So ons doen dai arm goedte
Hand out hempies en my arm skoene
Ons maak dat arm cool is
So laas maand het jy net net rent betaal
Jy worry alweer hoe jy die maand gaan maak
Maar
Jy's niks special nie trust me
Nie ees ek en Riaan het petrol in onse kar ons is
Reality is ons is armoedig
So ons doen dai arm goedte
Hand out hempies en my arm skoene
Ons maak dat arm cool is
[Chorus]
Ons is armoedig
So ons doen dai arm goedte
Hand out hempies en my arm skoene
Ons maak dat, ons maak dat, ooh Loufi
Written by: Loufi
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...