album cover
Bokke
19,907
Afrikaans
Bokke was released on July 14, 2023 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Bokke - Single
album cover
Release DateJuly 14, 2023
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM133

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Loufi
Loufi
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jean-Luc Handel
Jean-Luc Handel
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jayms
Jayms
Producer
Peach Van Pletzen
Peach Van Pletzen
Mixing Engineer

Lyrics

[Chorus]
I make it lekker for the Bokke, b-b-b-bokke
We play rugby, not soccer, b-b-b-bokke
Bring daai heat when we drop it, b-b-b-bokke
Kan net sien hoe hulle panic wanneer ons die ball geskop het
I make it lekker for the Bokke, b-b-b-bokke
We play rugby, not soccer, b-b-b-bokke
Bring daai heat when we drop it, b-b-b-bokke
Kan net sien hoe hulle panic wanneer ons die ball geskop het
[Verse 1]
Ons is die vinnigste, diftigste, blitste ding
Wat in 'n skrum sal druk, tot you manne skrik of bewe
Ons is trots geborg deur MTN, julle tref nog reëlings
Ons het die vuur aan die brand met 'n bier in ons hand en ons hou op ons team met daai Springblok vlag
Man, oh man, when we get the ball we step
We run circles around jou manne, pass for Kolbe dan's ons weg
Gee vir Mapimpi, dan move hy quickly
Plus jou grootste spelers hierso is ncinci
'Cause they do the haka makaka, daai hele span vat kanse
Ons is warm en darem vang ons manne hierdie balle
Jy skop swak bra, gaan slaap maar
Plus ek ken die manne wat hulle all black hempies laas week vêr in die kas gaan hang
[Verse 2]
Ons los die Franse, hulle vat kanse (Ooh)
En NewZealand is vervelig (Sê)
En Australië is net so treurig (Hey)
Maar 'n Springbok, oh, hy maak jou bewe ('Cause)
[Chorus]
I make it lekker for the Bokke, b-b-b-bokke
We play rugby, not soccer, b-b-b-bokke
Bring daai heat when we drop it, b-b-b-bokke
Kan net sien hoe hulle panic wanneer ons die ball geskop het
I make it lekker for the Bokke, b-b-b-bokke
We play rugby, not soccer, b-b-b-bokke
Bring daai heat when we drop it, b-b-b-bokke
Kan net sien hoe hulle panic wanneer ons die ball geskop het
[Verse 3]
Ons is die hardste, groen en goud, ons maak dit warm
As zagen oswego maak pad daar
Ons kom vir alles, die World Cup (Alles)
Hulle weet die World Cup, braai tyd en we fill up
Getting ready for the build up
Jou beste team kan maar still raak
Our bloed is groen en our kit is top, van 'n skop tot vier
Plus we kick for the palle, jou span blameer die team
Ons het vir Heschel, Damian, Moodie en Kolisi
En as Eben op die veld stap dan bel hulle die polisie
[Verse 4]
Man, change jou onie, en stoppie
Back and forth weet dat ons die hele nasie op hulle voete bring
Hulle kan ons ookie stop nie
Ek wil niks hoor van wie jy voor skree en jy support nie
As jy nie my gaan sê het dat jy skree vir 'n Bokkie
[Verse 5]
Ons sal jou tackle tot jy rattle
Jou favourite span moet maar liewerste sy bek hou
Is groen en goud bra, prepare for battle (Ey)
Sit al die gear aan wat jy het, ons gaan jou nek vou ('Cause)
[Chorus]
I make it lekker for the Bokke, b-b-b-bokke
We play rugby, not soccer, b-b-b-bokke
Bring daai heat when we drop it, b-b-b-bokke
Kan net sien hoe hulle panic wanneer ons die ball geskop het
I make it lekker for the Bokke, b-b-b-bokke
We play rugby, not soccer, b-b-b-bokke
Bring daai heat when we drop it, b-b-b-bokke
Kan net sien hoe hulle panic wanneer ons die ball geskop het (Ooh)
Written by: Jean-Luc Handel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...