Music Video

Nianell - Die Oomblik Is Nou (Official Music Video)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Nianell
Nianell
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Sonia Aletta Nel
Sonia Aletta Nel
Songwriter

Lyrics

Dus die klein wat soveel tel N Groete glimlag is jy wel Want almal hier vertolk n rol Ons maak mekaar se stories vol Dus die klein wat soveel tel Die oomblik is nou so sonder om terug te hou Gee ek my alles die lied in my hart nou vir jou Uit liefde kry ek net weer Soveel om terug te gee Meer en meer Ek kyk maar sien ek jou ooit raak Het n gejaag ons blind gemaak Dus wanneer ek myself in jou kan sien en jy jouself in my Wat liefde lewe kry Die oomblik is nou so sonder om terug te hou Gee ek my alles die lied in my hart nog vir jou Uit liefde kry ek net weer Soveel om terug te gee Meer en meer Saam sal ons dit kry Soek dit saam met my Laat liefde ons lei Staan saam met my En die oomblik is nou So sonder om terug te hou Gee ek my alles die lied in my hart nog vir jou Uit liefde kry ek net weer Soveel om terug te gee Meer en meer Ons almal hier vertolk n rol Ons maak mekaar se stories vol En die oomblik is nou.
Writer(s): Sonia Aletta Nel, Sean Butler, Neil Schombee Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out