Music Video

Upcoming Concerts for Kurt Darren

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brandon
Marc Brandon
Composer

Lyrics

Ohh Ohh Ohh Ohh (hey!) Soettand Proe die lewe die soet en suur Vlam vat gaan jou hande nie seer brand nie Net 'n bietjie verder gaan, Net 'n bietjie harder – Jou voet op die pedaal Net 'n bietjie verder nou, Net 'n bietjie langer – Jou stories moet jy vertel Dis jou lewe so doen wat jy wil (hey!) Ek! Jy! Ons lewe net een keer Maak 'n verskil (hey!) Een! Twee! Drie! op die lewe Ek wens vir jou dat die son op jou rug sal skyn Ek wens vir jou – jou probleme sal net verdwyn Ohh Ohh Ohh Jou probleme sal net verdwyn Ohh Ohh Ohh Jou probleme sal net verdwyn Voorland het ons almal nie ene nie Afstand die verskil tussen daar en hier Net 'n bietjie verder gaan, Net 'n bietjie harder – Jou voet op die pedaal Net 'n bietjie verder nou, Net 'n bietjie langer – Jou stories moet jy vertel Dis jou lewe so doen wat jy wil (hey!) Ek! Jy! Ons lewe net een keer Maak 'n verskil (hey!) Een! Twee! Drie! op die lewe Ek wens vir jou dat die son op jou rug sal skyn Ek wens vir jou – jou probleme sal net verdwyn Doen wat jy wil (hey!) Ek! Jy! Ons lewe net een keer Maak 'n verskil (hey!) Een! Twee! Drie! op die lewe Ek wens vir jou dat die son op jou rug sal skyn Ek wens vir jou – jou probleme sal net verdwyn Ohh Ohh Ohh Jou probleme sal net verdwyn Ohh Ohh Ohh Jou probleme sal net verdwyn (Ohh Ohh Ohh) Ek wens vir jou dat die son op jou rug sal skyn (Ohh Ohh Ohh) Ek wens vir jou – jou probleme sal net verdwyn Hey!!
Writer(s): Kelly Don, Darren Kurt, Brandon Marc Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out