album cover
Katrina
album cover
Katrina was released on January 2, 2004 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Hoekom
AlbumHoekom
January 2, 2004
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM119
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Chorus]
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery en die laat komery
Sê vir my Katrina, nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees om so alleen te bly
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery en die laat komery
Sê vir my Katrina, nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees om so alleen te bly
[Verse 1]
Ek dink terug aan die ou dae toe ek by jou wou wees
Ek weet nou Katrina, dit was 'n lus vir vrees
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Sê vir my Katrina, wil jy nog by my wees?
[Chorus]
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery en die laat komery
Sê vir my Katrina, jy nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees om so alleen te bly
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery en die laat komery
Sê vir my Katrina, het jy nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees om so alleen te bly
[Verse 2]
Ek dink terug aan die ou dae toe ek by jou wou wees
Ek weet nou Katrina, dit was 'n lus vir vrees
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my
Sê vir my Katrina, wil jy nog by my bly?
Wil jy nog by my bly?
Wil jy nog by my bly?
Written by: Anton Myburgh
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...