Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Manie Jackson
Manie Jackson
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Rudi Claase
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dennis East
Dennis East
Producer

Lyrics

Vat hom soos n Vrydag N Vrydag laat die goeie tye rol En laat daai warries, warries van jou rug afrol Virewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los En skink daai voggies Daai voggies gee minder om Chop en dop en kom sit terug Chill n bietjie stap stadig Sit n sit n sit n sit n sit n sit n sit n Sit n choppie op die vuur en raak vir my rustig Raak vir my rustig Jy loop hier rond asof dit jou plaas is Nee dis te veel vir my Jy maak asof jy sommer die baas is Nee chill n bietjie hot Chill tyd Jy hol hier rond asof jy altyd laat is Nee raak n bietjie lui Geld jaag is laas jaar Raak rustig vir my Uh yes As jy my sien eks altyd rustig Ja eks so rustig jy sal dink dis amper Christmas So sit jou sonbrille op En vat n breuk in jou kop En hou Kermis Vat hom soos n Vrydag N Vrydag laat die goeie tye rol En laat daai warries Warries van jou rug af rol Virewig Vrydag Vrydag maak die lekker in my los En skink daai voggies Daai voggies gee minder om Chop en dop en kom sit terug Chill n bietjie stap stadig Maak jou maak jou maak jou maak jou Maak jou maak jou maak jou maak jou Bra n bietjie los en raak vir my rustig Raak vir my rustig Jy werk altyd asof die geld skaars is Nee dis nie nodig nie Jy trap die petrol asof jy altyd kwaad is Nee trap n bietjie briek Jy suit en tie is styf dit is gevaarlik Maak dit los asseblief Rond jaag is laas jaar ek skryf vir jou n brief Is ja As ek jou sien Jys altyd hastig Jys so hastig jy maak my ongemaklik So slaan jou kar se dak oop En laat die lang pad loop Raak rustig Vat hom soos n Vrydag N Vrydag laat die goeie tye rol En laat daai warries Warries van jou rug af rol Virewig Vrydag Vrydag maak die lekker in my los En skink daai voggies Daai voggies gee minder Chop en dop en kom sit terug Chill n bietjie stap stadig Gooi n gooi n gooi n gooi n gooi n gooi n gooi n gooi n Klippie op die ys en raak vir my rustig Raak vir my rustig
Writer(s): Rudi Claase Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out