album cover
Skree
2,927
Singer/Songwriter
Skree was released on September 24, 2021 by Supra Familias as a part of the album Halfvol
album cover
AlbumHalfvol
Release DateSeptember 24, 2021
LabelSupra Familias
LanguageDutch
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM80

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
Songwriter

Lyrics

Verlate vlakte
Warm woestyn
Waar die sonde skyn
En die honde baklei
Ek staan by die vuur
En praat met die vlamme
Bely my sondes aan die sterre
En die hemelruim
Voor ek in my kis klim
Voor ek rus
By wie gaan ek spook?
En wie gaan my mis
Tussen die pieke
En die diep blou see
Het ek genoeg gedoen?
Genoeg gegee?
Praat vol sinne
Maar wat wil jy sê as jy sê wat jy voel en jy sê wat jy moet?
Is dit ooit genoeg op die oordeelsdag?
Nou's dit middernag
Die lig skyn buite jou deur
Gooi jou hande in die lig en
Skree!
Skree!
Die lig skyn buite jou deur
Gooi jou hande in die lig en
Skree!
Skree!
Skree
Skree
Lewende waters
Verlos my pyn
Die siektes genees
Die twyfel verdwyn
Voor ek koebaai sê
Voor ek lê
Gee my net n kans
Om vir oulaas iets te sê
Het ek die deur vir jou gehou?
Myself oopgemaak
En jou vertrou?
Praat vol sinne
Maar wat wil jy sê as jy sê wat jy voel en jy sê wat jy moet?
Is dit ooit genoeg op die oordeelsdag?
Nou's dit middernag
Die lig skyn buite jou deur
Gooi jou hande in die lig en
Skree!
Skree!
Die lig skyn buite jou deur
Gooi jou hande in die lig en
Skree!
Skree!
Skree
Skree
Die lig skyn buite jou deur
Gooi jou hande in die lig en
Skree!
Skree!
Die lig skyn buite jou deur
Gooi jou hande in die lig en
Skree!
Skree!
Skree
Skree
Skree
Written by: Frederick den Hartog
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...