Lyrics

Dis nie my eerste rodeo nie Ek hierdie ene al gesien Jy vingers gly oor hierdie letsels van my, baby Dis nie my eerste rodeo nie Jy praat te veel En ek luister nie Gaan jy jou hele lewe lank luister wat hulle sê? Of gaan jy saam my in die berge in die gras loop lê? Gee my iets om in te glo Gee my iets om in te glo Gee my 'n rigting 'N Boodskap 'N Belofte van bo Gee my net iemand Gee my iets om in te glo Want ek wil glo Lê jou hande op my Gee my iets om in te glo Lê jou hande op my Dis nie ons eerste rodeo nie Ons het hierdie ene al gesien Jy kyk vir my staan in die deurkoessyn, baby Dis nie my eerste rodeo nie Kyk dit gebeur Mooi dinge breek Gaan ons nou net opgee op wat ons wou hê? Of gaan ons vannaand in ons toekoms belê? Gee my iets om in te glo Gee my iets om in te glo Gee my 'n rigting 'N Boodskap 'N Belofte van bo Gee my net iemand Gee my iets om in te glo Want ek wil glo Lê jou hande op my Gee my iets om in te glo Lê jou hande op my Want ek wil go Lê jou hande op my Gee my iets om in te glo Lê jou hande op my Ek voel so leeg Maar my kar se tenk is vol Vanaand wil ek net ry Terwyl die aardbol in die son in rol Hierdie is my redes om boontoe te kyk EEN: Dis vernuut TWEE: Die wolke is nooit dieselfde nie Soms is die hemele aan die brand Partykeer is die hemele aan die brand Gee my net iets om in te glo Want ek wil glo Lê jou hande op my Gee my iets om in te glo Lê jou hande op my Want ek wil go Lê jou hande op my Gee my iets om in te glo Lê jou hande op my
Writer(s): Hunter Kennedy Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out