Lyrics

Somer aande ruik soos jy Sal jy vannaand hier bly? Ek het iets op my hart Ek wil iets vir jou sê Sommer aande ruik soos jy Liefde is 'n werkwoord Kom ons doen dit Ek weet dit is n sterk woord Ek hoop jy voel dit Ek wil jou altyd so lief hê Ek wil jou altyd so lief hê Somer aande ruik soos jy Sal jy vannaand hier bly? Ek het iets op my hart Ek wil iets vir jou sê Sommer aande ruik soos jy Ek wil jou altyd so lief hê Ek wil jou altyd so lief hê Ek het 'n werk en ek probeer om geld weg te sit Daai een dag het gekom en gegaan Ek's mos altyd te laat om my hart oop te maak Sal jy by kom slap vanaand? Ek koop vir ons 'n kaartjie Na ek weet nie waar nie Ons was agter in jou ma se kar Toe jy gesê het ek was simpel om so lank te vat om jou uit te vra Ek wil jou altyd so lief hê Ek wil jou altyd so lief hê Ek wil jou latyd so lief hê Ek wil jou altyd so lief hê
Writer(s): Hunter Kennedy Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out