album cover
Stof
album cover
Stof was released on October 8, 2021 by Select Musiek as a part of the album Stof - Single
October 8, 2021
LabelSelect Musiek
BPM97
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Tydelik
Is ons maar soekers en swerwers op die pad
Geleidelik
Word ons gevorm deur kanse wat ons vat of los
[Chorus]
Net soos die wind waai verander ek en jy in stof
En soos die tyd draai soek ons almal na die son-o-on
Want stof gaan lê eers as die reën weer kom
‘n Nuwe dag wink op die horison
Net soos die wind waai verander ek en jy in stof-o-of
[Verse 2]
Herhaaldelik
Word ons geweeg en gemeet om in te pas
Uiteindelik
Keer ons weer terug na die mense wie ons is en was
[Chorus]
Net soos die wind waai verander ek en jy in stof
En soos die tyd draai soek ons almal na die son-o-on
Want stof gaan lê eers as die reën weer kom
‘n Nuwe dag wink op die horison
Net soos die wind waai verander ek en jy in stof-o-of
[Bridge]
Ek en jy verander in stof
Ek en jy verander

[Outro]
Want stof gaan lê eers as die reën weer kom
‘n Nuwe dag wink op die horison
Written by: Francois de Klerk, Murray Lubbe, Richann Brüssow
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...