album cover
Skobbejak
23,036
Afrikaans
Skobbejak was released on March 25, 2022 by Select Musiek as a part of the album Weer - EP
album cover
Release DateMarch 25, 2022
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM173

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Reën
Reën
Performer
Richann Brüssow
Richann Brüssow
Vocals
Refentse Morake
Refentse Morake
Vocals
Nolene Spinksie
Nolene Spinksie
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals, Keyboards
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Danielle Lubbe
Danielle Lubbe
Background Vocals
Shan Read
Shan Read
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Richann Brüssow
Richann Brüssow
Composer, Lyrics
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek kan nie langer vir jou kyk nie
Maar jou glimlag maak dit net onmoontlik
Net onmoontlik
Jy’s ‘n skim jy wil nie wyk nie
Maar jy’s welkom om by my te spook
Al breek ek ook
[Verse 2]
Voel soos 'n grensoorlog, die wag voor jou mond
Lê nou ses voet onder die grond
My witvlag wapper op die skip wat sink
My common sense verdrink
[Verse 3]
Jy weet ek was ‘n skobbejak
Wat jag in die nag, slaap in die dag
Alles wat wag na die reguit pad
Lyne wat weer helder raak
Helder raak
Want dis duidelik
As jy vir my kyk, wil ek beter lyk
As wat ek was, ek was ‘n skobbejak
Lyne wat weer helder raak
Helder raak
[Verse 4]
Na-na-na, na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na-na-na-na (Soos dowwe lyne helder raak)
Na-na-na, na-na-na-na-na (Hey)
[Verse 5]
Ek vrees die stilte
Voor die storm kom
Die damwal die stortwind, jou moordkuilmond
Kruip op die grond rond, ek gee op, ek gee op, ek gee op
Jou woorde is leeg
Jou beloftes gemaak om te breek
Tyd is ‘n eenrigting doodloop straat
Ruik altyd die plofstof te laat
[Verse 6]
Voel soos 'n grensoorlog, die wag voor jou mond
Lê nou ses voet onder die grond
My wit vlag wapper op ‘n skip wat sink
My common sense verdrink
[Verse 7]
Jy weet ek was ‘n skobbejak
Wat jag in die nag, slaap in die dag
Alles wat wag na die reguit pad
Lyne wat weer helder raak
Helder raak
Want dis duidelik
As jy vir my kyk, wil ek beter lyk
As wat ek was, ek was 'n skobbejak
Lyne wat weer helder raak
Helder raak
[Verse 8]
Na-na-na, na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na-na-na-na (Hey)
[Verse 9]
Voel soos 'n grensoorlog, die wag voor jou mond
Lê nou ses voet onder die grond
My wit vlag wapper op ‘n skip wat sink
My common sense verdrink
[Verse 10]
Jy weet ek was ‘n skobbejak
Wat jag in die nag, slaap in die dag
Alles wat wag na die reguit pad
Lyne wat weer helder raak
Helder raak
Want dis duidelik
As jy vir my kyk, wil ek beter lyk
As wat ek was, ek was 'n skobbejak
Lyne wat weer helder raak
Helder raak
[Verse 11]
Na-na-na, na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na-na-na-na (Soos dowwe lyne helder raak)
Na-na-na, na-na-na-na-na (Hey)
[Verse 12]
Na-na-na, na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na-na-na-na (Soos dowwe lyne helder raak)
Na-na-na, na-na-na-na-na
Helder raak, helder raak
[Verse 13]
Na-na-na, na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na-na-na-na
Written by: Hunter Kennedy, Richann Brüssow
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...