album cover
Vasklou
album cover
Vasklou was released on March 25, 2022 by Select Musiek as a part of the album Weer - EP
March 25, 2022
LabelSelect Musiek
BPM123
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Is dit die maan wat jou pla
Of verlang jy vannaand na iemand
Wat jy nie ken nie?
Ek aanvaar as jy daar is, verlang jy vannaand na my?
Oh-oh
[Verse 2]
Dit voel lank om te wag
Nog 'n nag, nog 'n dag
Droom jy ook
Van my ook?
Want die realiteit sal jou byt as jy in hom bly
[PreChorus]
Wie't jou drome verniel en jou hart in twee geskeur
Alweer?
So vergeet wat jy weet want niks sal jou kan keer
[Chorus]
Solank jy net aan my
Vasklou
Raak ontslae van die hartseer
Aanhou
Sal jy vir my jou hart gee?
Tussen lyne lees
Wil jy by my wees?
Soos die tyd verloop
Maak 'n hart weer oop
Solank jy
Vasklou
Raak ontslae van die hartseer
Hou vas aan my
[Verse 3]
Is dit die weer wat my keer?
Verlang al hoe meer na plekke
Waar ek nooit was nie
Om 'n vuur met jou hier
Avontuur
Kom ons hardloop weg
Oh-oh
[Verse 4]
Kom ons gaan
Vat my hand
Trek 'n lyn in die sand en spring oor
Begin oor
Sal jou vang as jy val, ja ek sal gooi net alles weg
[PreChorus]
Wie't jou drome verniel en jou hart in twee geskeur
Alweer?
So vergeet wat jy weet want niks sal jou kan keer
[Chorus]
Solank jy net aan my
Vasklou
Raak ontslae van die hartseer
Aanhou
Sal jy vir my jou hart gee?
Tussen lyne lees
Wil jy by my wees?
Soos die tyd verloop
Maak 'n hart weer oop
Solank jy
Vasklou
Raak ontslae van die hartseer
Hou vas aan my
[Outro]
Vasklou
Raak ontslae van die hartseer
Hou vas aan my
Written by: Murray Lubbe, Nolene Spinks, Richann Brüssow
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...