album cover
Nuwe Begin (Temalied Van Die Kontrak)
album cover
Nuwe Begin (Temalied Van Die Kontrak) was released on October 5, 2018 by Epiic Records as a part of the album Nuwe Begin (Temalied Van Die Kontrak) - Single
October 5, 2018
LabelEpiic Records
BPM117
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Voor die son opkom
Is ons die lig op die horison
Daar is iets wat jy binne-in jou voel
Jy weet wat ek bedoel
Dis die klank wat uit jou hart uitkom
[Verse 2]
Kom ons jaag die wind
Daar's iets wat brand hier binne in
Maak nie saak wat die wêreld vir jou sê
Jy weet wat jy wil hê
Dis tyd dat jy jou hart uitsing
[Chorus]
As jy dit wil hê moet jy opstaan
As jy dit wil hê moet jy net aangaan
As jy wil hê dit moet gebeur
Al maak dit bietjie seer
Ons vat als wat oorbly
Dan maak ons 'n nuwe begin
Ons vat als wat oorbly
Dan maak ons 'n nuwe begin
[Verse 3]
Ons laat die tyd stilstaan
Sit al die ligte hier binne aan
Alles wat jy wil hê begin nou
Dis hier binne in jou
Skree dit wat binne in jou hart aangaan
[Chorus]
As jy dit wil hê moet jy opstaan
As jy dit wil hê moet jy net aangaan
As jy wil hê dit moet gebeur
Al maak dit bietjie seer
Ons vat als wat oorbly
Dan maak ons 'n nuwe begin
[Bridge]
Ons vat als wat oorbly
Dan maak ons 'n nuwe
As jy dit wil hê moet jy opstaan
As jy dit wil hê moet jy net aangaan
[Chorus]
As jy dit wil hê moet jy opstaan
As jy dit wil hê moet jy net aangaan
As jy wil hê dit moet gebeur
Al maak dit bietjie seer
Ons vat als wat oorbly
Dan maak ons 'n nuwe begin
As jy dit wil hê moet jy opstaan
As jy dit wil hê moet jy net aangaan
As jy wil hê dit moet gebeur
Al maak dit bietjie seer
Ons vat als wat oorbly
Dan maak ons 'n nuwe begin
Written by: Dewald Wasserfall, Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...