album cover
Morsig
album cover
Morsig was released on September 27, 2024 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Morsig - Single
September 27, 2024
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM127
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Sy het daai wilde kyk in haar oë
Haar woorde is soet soos stroop
Soos sy vra of ek
Drink kan koop
[Verse 2]
En ek weet hierdie robot is rooi
Maar haar dimpels vra so mooi
Ek weet ek gaan spyt wees
Dit gaan te laat wees
[Verse 3]
Dit raak 'n bietjie morsig, ontstuimig, onveilig
Maar dis net ons twee op hierdie vloer
Dan raak dit 'n partytjie, en maybe, net maybe
Is ek en jy dan crazy om te dink
Dat ons twee net liefde raak kon drink?
Want morsig is die nuwe mooi
Ooh-ooh-ooh-ooh
[Verse 4]
Sy het daai donker blou in haar oë
Haar lippe het die vermoë
Sy verlei my
Laat my in alles glo
[Verse 5]
En ek weet ek speel met vuur
Ek weet dis gevaarlik hier
Ek weet ek gaan spyt wees
Dit gaan te laat wees
[Verse 6]
Dit raak 'n bietjie morsig, ontstuimig, onveilig
Maar dis net ons twee op hierdie vloer
Dan raak dit 'n partytjie, en maybe, net maybe
Is ek en jy dan crazy om te dink
Dat ons twee net liefde raak kon drink?
Want morsig is die nuwe mooi
Ooh-ooh-ooh-ooh
Ooh-ooh-ooh-ooh
[Verse 7]
Sy het ‘n wilde kyk in haar oë
Haar woorde is soet soos stroop
Soos sy vra of ek
‘n Drink kan koop
[Verse 8]
Dit raak 'n bietjie morsig, ontstuimig, onveilig
Maar dis net ons twee op hierdie vloer
Dan raak dit 'n partytjie, en maybe, net maybe
Is ek en jy dan crazy om te dink
Dat ons twee net liefde raak kon drink?
Want morsig is die nuwe mooi
Ooh-ooh-ooh-ooh
Ooh-ooh-ooh-ooh
Want morsig is die nuwe mooi
Written by: Ivan Roux, Roux Cloete, William Loots
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...