Lyrics

Dis lig maar dit voel donker My kop heel deurmekaar Ons hou vas aan die oomblik Ons voel ons is nog daar Ek voel soms so verlore Sal ons weer vrede vind Ek hoor jou deur die skare Ek voel jou in die wind En soos die son sak Is daar ander wat Alleen lê Ons sit saam en praat Oor seerkry en haat En wat ons wil hê Want ons is 'n groep eensame harte Opsoek na liefde Ons mis daai vreugde Die dae is sonder trane Op ons gesigte Ons mis daai vreugde Opsoek na liefde Woho woho woho Opsoek na liefde Woho woho woho Ek wandel deur die woude Gedagtes van mekaar Is alles nou in vlamme Wat was is dood verklaar Daar's altyd wanpersepsies Want mense dink hul weet Wat tussen ons gebeur het Maar ek sal nooit vergeet Verby middernag Is daar ander wat Nog seer het Ons praat met mekaar Oor seerkry en haat Ons wil meer hê Want ons is 'n groep eensame harte Opsoek na liefde Ons mis daai vreugde Die dae is sonder trane Op ons gesigte Ons mis daai vreugde Opsoek na liefde Woho woho woho Opsoek na liefde Woho woho Ons mis daai vreugde Opsoek na liefde Woho woho woho Opsoek na liefde Woho woho woho Want ons is 'n groep eensame harte Opsoek na liefde Ons mis daai vreugde Die dae is sonder trane Op ons gesigte Ons mis daai vreugde Opsoek na liefde Woho woho woho Opsoek na liefde Woho woho Ons soek daai vreugde Opsoek na liefde
Writer(s): Georic Lomas Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out