album cover
Foutief
591
Afrikaans
Foutief was released on November 30, 2018 by WM South Africa as a part of the album Daai Ding
album cover
Release DateNovember 30, 2018
LabelWM South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM114

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ivan Roux
Ivan Roux
Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Musician
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Musician
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Musician
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek is jammer
Ek vergewe jou
Kom ons probeer nog 'n keer
Bietjie harder, meer
Ek belowe jou
[Verse 2]
Ek is jammer
Ek vergewe jou
Ek bedoel dit ek sweer
Het my les nou geleer
Ek belowe jou
[Verse 3]
Ja, ek weet ek maak foute
En ek weet ek het jou te lief
En ek weet ook dat ek bitter van vêr perfek is, 'n bietjie foutief
[Verse 4]
En ek weet jy vergewe gereeld
En ek weet jy vergewe te veel
En ek weet ek's 'n bietjie foutief, maar my liefde is nie
[Verse 5]
Dit is my skuld
Ek vergewe jou
Kom ons praat net daaroor
Werk dit deur, begin oor
Ek is lief vir jou
[Verse 6]
Ek's verkeerd gewees
Ek vergewe jou
Dis wat ons altyd sê
Tot die storm gaan lê
Ek is lief vir jou
[Verse 7]
Ja, ek weet ek maak foute
En ek weet ek het jou te lief
En ek weet ook dat ek bitter van vêr perfek is, 'n bietjie foutief
[Verse 8]
En ek weet jy vergewe gereeld
En ek weet jy vergewe te veel
En ek weet ek's 'n bietjie foutief, maar my liefde is nie
[Verse 9]
En ek weet ek maak foute
En ek weet ek het jou te lief
En ek weet ook dat ek bitter van ver perfek is, 'n bietjie foutief
[Verse 10]
En ek weet jy vergewe gereeld
En ek weet jy vergewe te veel
En ek weet ek’s 'n bietjie foutief, maar my liefde is nie
Dalk is ek net ‘n bietjie foutief maar my liefde is nie
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...