album cover
Bittersoet
2,752
Afrikaans
Bittersoet was released on March 18, 2019 by WM South Africa as a part of the album Onbreekbaar
album cover
Release DateMarch 18, 2019
LabelWM South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM140

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Corlea
Corlea
Vocals
Susan Mouton
Susan Mouton
Cello
Corli Le Roux
Corli Le Roux
Musician
Denholm Harding
Denholm Harding
Musician
Loki Rothman
Loki Rothman
Musician
Marlize Strauss
Marlize Strauss
Musician
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Musician
Rian Swanepoel
Rian Swanepoel
Musician
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Musician
Wilha Carstens
Wilha Carstens
Musician
COMPOSITION & LYRICS
C. Botha
C. Botha
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Denholm Harding
Denholm Harding
Producer

Lyrics

Stop jy jouself, al weet jy dis nodig?
Dis alles of niks en dis so oorbodig
Mmm jy weet waar jy is, maar voel so verlore
Om weer lief te hê, die woorde te sê
Dis 'n bittersoet melodie
Dis geluk maar tog 'n tragedie
As jy die val van 'n speld in die kamer kan hoor
En jy weet jy't jouself weer verloor
Dis 'n bittersoet simfonie
Dis wat jy voel en nie wat jy hoor nie
Met die koms van jou lag het die donker verdwyn
En daarom is jy bittersoet vir my
Jy wil alles gee maar tog sal jy huiwer
Ek weet jy soek meer want jou hart is soos myne
Oe en tog glo ons vas dat ons weer sal seerkry
So vra jouself af wat wil jy eindelik hê?
Dis 'n bittersoet melodie
Dis geluk maar tog 'n tragedie
As jy die val van 'n speld in die kamer kan hoor
En jy weet jy't jouself weer verloor
Dis 'n bittersoet simfonie
Dis wat jy voel en nie wat jy hoor nie
Met die koms van jou lag het die donker verdwyn
En daarom is jy bittersoet vir my
As jy my roep sal ek jou hoor
En jy sal my vind as ek myself, myself weer verloor
Dis 'n bittersoet melodie
Dis geluk maar tog 'n tragedie
As jy die val van 'n speld in die kamer kan hoor
En jy weet jy't jouself weer verloor
Dis 'n bittersoet simfonie
Dis wat jy voel en nie wat jy hoor nie
Met die koms van jou lag het die donker verdwyn
En daarom is jy bittersoet vir my
Written by: C. Botha, Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...