album cover
album cover
Die Gelofte (Live) was released on March 1, 2024 by Warner Music Africa as a part of the album Afrikaans is Groot 2023 (Die Konsert) [Live]
March 1, 2024
LabelWarner Music Africa
BPM119
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Onse Vader wat in die hemel is
Laat U Naam geheilig word
Laat U koninkryk kom
Laat U wil geskied
Soos in die hemel
Net so ook op die aarde
[Verse 2]
En Hy gee ons vandag ons daaglikse brood
En vergeef ons ons skulde
Soos ons ook ons skuldenaars vergewe
En lei ons nie in die versoeking nie
Maar verlos ons van die Bose
[Verse 3]
Hier staan ons voor die Heil'ge God
Van die Hemel en die aarde
Om 'n Gelofte aan Hom te doen
'n Gelofte aan Hom te doen
Dat as Hy ons beskerm
En ons vyand in ons hand sal gee
Dat ons die dag en die datum elke jaar as 'n dankdag
Soos 'n Sabbat sal deurbring
[Verse 4]
En dat ons 'n huis tot Sy eer sal oprig
Waar dit Hom behaag
En dat ons aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel
Tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte
[Verse 5]
Want die eer van Sy Naam
Sal verheerlik word
Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee
Want die eer van Sy Naam
Sal verheerlik word
Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee
[Verse 6]
Hier staan ons voor die Heil'ge God
Van die Hemel en die aarde
Om 'n Gelofte aan Hom te doen
'n Gelofte aan Hom te doen
Dat as Hy ons beskerm
Ons vyand in ons hand sal gee
Dat ons die dag en die datum elke jaar as 'n dankdag
Soos 'n Sabbat sal deurbring
[Verse 7]
En dat ons 'n huis tot Sy eer sal oprig
Waar dit Hom behaag
En dat ons aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel
Tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte
[Verse 8]
Want die eer van Sy Naam
Sal verheerlik word
Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee
Want die eer van Sy Naam
Sal verheerlik word
Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee
[Verse 9]
Want die eer van Sy Naam
Sal verheerlik word
Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee
Want die eer van Sy Naam
Sal verheerlik word
Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee
[Verse 10]
Want aan U behoort die koninkryk
En die krag en die heerlikheid
Tot in alle ewigheid
Amen
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...