Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Riaan Benadé
Vocals
Arnold Coleske
Background Vocals
Paulo Azevedo
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Devereaux Oosthuizen
Piano
D. van der Hoven
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Riaan Benadé
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Riaan Benadé
Producer
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Lyrics
Dis al laat en Blikkies klim sy bakkie uit
Saam hom 'n girl wat versadig lyk
Ons almal kyk verstom hoe Blikkies nader kom
Daar's sterre in sy oë en hy lyk so bietjie dom
En hy sê ek weet wat julle dink
Sy's dalk 'n bietjie rond, maar manne kan sy blink
Sy't 'n lyf soos 'n '35 Chev
Al die regte kurwes en weet hoe om my op te ref, ja
Sy's nie swaar nie, net lekker om die diff
En boys ek moes al vashou, want daai enjin loop soos gif
Staar haar na, die manne het nou klaar besluit
Blikkies is 'n held, sy wysheid is wyd
'n Ekstra tjop en dop vir elke pop
Ons wyfies is te maer en vanaand gaan dit stop, want
Sy het 'n lyf soos 'n '35 Chev
Al die regte kurwes en weet hoe om hom op te ref, ja
Sy's nie swaar nie, net lekker om die diff
Boys, hy moes al vashou, want daai enjin loop soos gif
Boys, hy moes al vashou, want daai enjin loop soos gif
Maand daarna, die manne kom weer bymekaar
Blikkies sien die sterre in ons oë sowaar
Ons wyfies het almal lekker diff gekry
En Blikkies weet natuurlik hoe so 'n lyfie vry
En hy sê, kom laat ek hoor
En elke liewe een van ons sing soos 'n koor
Sy het 'n lyf soos 'n '35 Chev
Al die regte kurwes en weet hoe om ons op te ref, ja
Sy's nie swaar nie, net lekker om die diff
Boys, ons gaan moet vashou, want daai enjins loop soos gif
Sy's nie swaar nie, net lekker om die diff
En boys, ons gaan moet vashou, want daai enjins loop soos gif
Boys, ons gaan moet vashou, want daai enjins loop soos gif
Written by: Riaan Benadé