Lyrics

Wat is jou probleem? Nee sê maar Sit nou met 'n groot delema Al die hout is amper op gebrand, brand, ah Gryp maar wat jy kan En bring dit Gooi hom oppie vuur en sing dit Maak die deure toe bly binne, maak vining, ah Want hier maak ons geskiedenis vanaand Ons drink te veel Ons lag te veel Ons raas in die middel van die nag te veel En more begin ons maar net weer van voor af, vooraf Ons dink te min Ons doen te veel Hey! Kom ons breek nou sommer al die reëls Vanaand raak ons nie moeg nie, Want te veel is nie genoeg nie Sit jou linkervoet na vore Met dit in ons bloed gebore Iets wat ons nooit sal verloor nie, nie, ah En al word dit donker buite Oral wasem teen die ruite Kom ons drink op dom besluite Hoe lykit, ah Want hier maak ons geskiedenis vanaand Ons drink te veel Ons lag te veel Ons raas in die middel van die nag te veel En more begin ons maar net weervan voor af, vooraf Ons dink te min Ons doen te veel Hey! Kom ons breek nou sommer al die reëls Vanaand raak ons nie moeg nie, Want te veel is nie genoeg nie Te veel is nie genoeg nie Ons drink te veel Ons lag te veel Ons raas in die middel van die nag te veel En more begin ons maar net weervan voor af, vooraf Ons drink te veel Ons lag te veel Ons raas in die middel van die nag te veel En more begin ons maar net weervan voor af, vooraf Ons dink te min Ons doen te veel, Hey! Kom ons breek nou sommer al die reëls Vanaand raak ons nie moeg nie, Want te veel is nie genoeg Nee, vanaand raak ons nie moeg nie, Want te veel is nie genoeg nie
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out