Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Vaughan Gardiner
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Olovsson
Composer
Westerlund
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Sean Else
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Voel jy daar's niks om te vrees nie?
Want die mure om jou hart is te hoog gebou
Sien jy, dit moenie so wees nie?
Moet ek sewe keer om jou hart stap voor dit val?
[Verse 2]
Alles wat ek wou het ek gesê
Ek sal veg vir jou, ek sal nie gaan lê
[Chorus]
Kom ek wys jou 'n hart wat jy kan vashou
Die een wat jy wil hê
Vir jou
Vir jou
Vir jou
Kom ek wys jou 'n lewe wat ons saam bou
Jy's al wat ek wil hê
Vir jou
Vir jou
Vir jou
[Verse 3]
Mmh jy vrees, jy kan dalk seerkry
Maar jy sal net kan weet as jy probeer
Net vir nou (Net vir nou)
Kan ek jou dalk vashou?
Want niks sal wat ek voel vir jou kan keer
[Chorus]
Kom ek wys jou 'n hart wat jy kan vashou
Die een wat jy wil hê
Vir jou
Vir jou
Vir jou
Kom ek wys jou 'n lewe wat ons saam bou
Jy's al wat ek wil hê
Vir jou
Vir jou
Vir jou
[Verse 4]
En ek glo as dit is wat jou hart wil sê, wil ek jou hê
Jy weet nou, daar's niks wat ons kan keer
[Verse 5]
Oh-oh-oh-oh-oh
[Chorus]
Kom ek wys jou 'n hart wat jy kan vashou
Die een wat jy wil hê
[Verse 6]
Kom ek wys jou 'n hart wat jy kan vashou
Die een wat jy wil hê
Vir jou
Vir jou
Vir jou
Kom ek wys jou 'n lewe wat ons saam bou
Jy's al wat ek wil hê
Vir jou (Vir jou)
Vir jou (Vir jou)
Vir jou
[Chorus]
Kom ek wys jou 'n hart wat jy kan vashou
Die een wat jy wil hê
Vir jou (Vir jou)
Vir jou (Vir jou)
Vir jou
Kom ek wys jou 'n lewe wat ons saam bou
Jy's al wat ek wil hê
Vir jou (Vir jou)
Vir jou (Vir jou)
Vir jou
Ooooh
Written by: Olovsson, Westerlund


