Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Gerhard Steyn
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Gerhard Steyn
Lyrics
Lyrics
Saterdagaand, ek tel jou op
Eyeshadow, lipstick, jy is my pop
Net om die draai, ek SMS jou
Wat van jou Pa, is hy nog so kwaai?
Trek aan daai sexy jeans van jou
En al is jy ver van my is ek daar by jou
Trek aan daai sexy jeans van jou
En al is jy ver van my is ek daar by jou
(Ek mis jou)
Saterdagaand, ons staan op die stoep
Ek sê jy moet gaan, ek skraap al my moed
Jou lippe is sag, jy weet wat jy doen
Ek kannie beweeg nie, dis ons eerste soen
Trek aan daai sexy jeans van jou
En al is jy ver van my is ek daar by jou
Trek aan daai sexy jeans van jou
En al is jy ver van my is ek daar by jou
(Daar by jou
Daar by jou
Daar by jou)
Trek aan daai sexy jeans van jou
En al is jy ver van my is ek daar by jou
Trek aan daai sexy jeans van jou
En al is jy ver van my is ek daar by jou
En al is jy ver van my is ek daar by jou
Written by: Gerhard Steyn