album cover
Hou Vas
album cover
Hou Vas was released on April 30, 2013 by WM South Africa as a part of the album #Dis Hoe Ons Rol
April 30, 2013
LabelWM South Africa
BPM139
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Oh-weh-oh-weh-oh-weh-oh-weh-oooh
Oh-weh-oh-weh-oh-weh-oh-weh-oooh
Hou vas, jy weet dis klaar te laat
Ons het, ons het te veel gepraat, en nou
Is die aap uit die mou, jy weet dis alles net oor jou
Ek kan weer, en weer, en weer dit vir jou sê
Hoe lief ek jou het, maar ek weet nie of dit ons dié keer gaan red
Want jy draai al weer my arm en jy maak net wat jy wil
'n Duisend redes om saam te wees, maar net een maak die verskil
In liefde moet ons vat en gee maar my hart se bank raak leeg
Is dit te veel gevra om net 'n stukkie van jou, 'n stukkie van jou te deel?
Oh-weh-oh-weh-oh-weh-oh-weh-oooh
Staan stil
Jy hardloop altyd weg, dis nooit
Dis nooit die tyd of plek, dink jy
Dink jy dit sal uitwerk, sê my of voel jy nog so sperk?
Ek kan weer en weer en weer dit vir jou sê
Hoe lief ek jou het, maar ek weet nie of dit ons dié keer gaan red
Want jy draai al weer my arm en jy maak net wat jy wil
'n Duisend redes om saam te wees, maar net een maak die verskil
In liefde moet ons vat en gee maar my hart se bank raak leeg
Is dit te veel gevra om net 'n stukkie van jou, 'n stukkie van jou te deel?
Oh-weh-oh-weh-oh-weh-oh-weh-oooh
'n Stukkie van jou te deel?

'n Stukkie van jou te deel
Oh-weh-oh-weh-oh-weh-oh-weh-oooh
(Oh-weh-oh-weh-oh-weh-oh-weh-oooh) 'n Stukkie van jou, 'n stukkie van jou te deel
Written by: Christoph Kotze, Ewald Coleske
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...