Lyrics

Jy lyk so dors vir my Ek het my nommer verloor, kan ek joune kry? As jy jou lippe so lek (ah) doen jy dit vir my Jy sien my ek weet dit hou verby vergeet dit Voel jy die hemp van my, troumateriaal Kan ek 'n pleister kry ek het vir jou geval? Jy soek my ek weet dit hou verby vergeet dit Jy lyk so dors vir my Sal jy 'n drankie saam my kry? Net so fyn op die klippe, ooh net so sag op die lippe Ek's jammer maar flippen hel jy's oulik Ek's bietjie dors vir jou So 'n dubbel brandewyn my nou Net so fyn op die klippe, ooh net so sag op die lippe Ek's jammer maar flippen hel ek's dors vir jou Is jy dalk 'n Wêreldbeker want ek wil jou wen Is jou liggaam 'n wêreldkaart want ek wil jou verken Jy gee my 'n kopseer My glas leeg maak vol weer Ja ek weet ek verdien jou nie Maar ek sal weer en weer en weer en weer probeer Jy lyk so dors vir my Sal jy 'n drankie saam my kry? Net so fyn op die klippe, ooh net so sag op die lippe Ek's jammer maar flippen hel jy's oulik Ek's bietjie dors vir jou So 'n dubbel brandewyn my nou Net so fyn op die klippe, ooh net so sag op die lippe Ek's jammer maar flippen hel ek's dors vir jou Jolene Jy lyk bietjie lyk bietjie dors vir my Jy vat bietjie baie dan mors op my Ek weet sy sal nie maar jy moenie val nie Jy woon op 'n stalletjie hoekom gaan haal jy nie ene vir jou nie Jy gat haar naam nie eers more onthou nie Eers as jy wou nie Sy's af die Kaap af en jy's af Benoni Sluk maar net boet moenie kou nie Sy gaan jou nie trou nie jy's nie daardie ou Sy's warm nie lou nie Sy val nie vir jou nie Sy soek 'n Kurt Darren nie Nicholis Louw nie Sy maak lekker boerbeskuit Jy maak lekker moeilikheid Kry nou klaar dis slaapietyd Jy nie haar nie jou nie Jy lyk so dors vir my Sal jy 'n drankie saam my kry? Net so fyn op die klippe ooh net so sag op die lippe Ek's jammer maar flippen hel jy's oulik Ek's bietjie dors vir jou So 'n dubbel brandewyn my nou Net so fyn op die klippe, ooh net so sag op die lippe Ek's jammer maar flippen hel ek's dors vir jou Ek's bietjie dors vir jou (Dors vir jou) So 'n dubbel brandewyn my nou Net so fyn op die klippe, ooh net so sag op die lippe Ek's jammer maar flippen hel ek's dors vir jou
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out