album cover
Net So (Mmm)
album cover
Net So (Mmm) was released on March 22, 2019 by Dirk Van Der Westhuizen Records as a part of the album Sexy Vi My
March 22, 2019
LabelDirk Van Der Westhuizen Records
BPM107
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Wie is jy?
Staan bietjie nader aan my
Wil in jou oë kyk
Want jy is vir my oulik
[Verse 2]
Wat's jou naam?
Hoe klink hy vooraan my van?
Gee my jou nommer en dan
Bel ek jou gou ek
[Verse 3]
Is so mal oor jou
Hoe beskryf ek jou?
[Verse 4]
Jy's net so, mm
Weet nie wat om dit te noem nie
Weet nie wat jy aan my doen nie
Jy's net so, mm
Ek het nie 'n woord daarvoor nie
En ek het nie meer sêgoed oor nie
Maar hoor hier jy toor hier met my
[Verse 5]
Jy's net so, mm
Weet nie wat om dit te noem nie
Weet nie wat jy aan my doen nie
Jy's net so, mm
Ek het nie 'n woord daarvoor nie
En ek het nie meer sêgoed oor nie
Maar hoor hier jy toor hier met my
Jy's net so, mm
[Verse 6]
Bly gou stil
Luister nou mooi want ek wil
Vir jou 'n geheim vertel
Jy's vir my oulik, ah, ah
[Verse 7]
Elke keer
As ek jou sien is ek weer
En nog 'n klein bietjie meer
Verlief op jou ek
[Verse 8]
Is so mal oor jou
Hoe beskryf ek jou?
[Verse 9]
Jy's net so, mm
Weet nie wat om dit te noem nie
Weet nie wat jy aan my doen nie
Jy's net so, mm
Ek het nie 'n woord daarvoor nie
En ek het nie meer sêgoed oor nie
Maar hoor hier jy toor hier met my
[Verse 10]
Jy's net so, mm
Weet nie wat om dit te noem nie
Weet nie wat jy aan my doen nie
Jy's net so, mm
Ek het nie 'n woord daarvoor nie
En ek het nie meer sêgoed oor nie
Maar hoor hier jy toor hier met my
Jy's net so, mm
[Verse 11]
Ek's mal oor jou
Hoe beskryf ek jou?
Want my woorde
My woorde's te min
[Verse 12]
Jy's net so, mm
Weet nie wat om dit te noem nie
Weet nie wat jy aan my doen nie
Jy's net so, mm
Ek het nie 'n woord daarvoor nie
En ek het nie meer sêgoed oor nie
Maar hoor hier jy toor hier met my
[Verse 13]
Jy's net so, mm
Weet nie wat om dit te noem nie
Weet nie wat jy aan my doen nie
Jy's net so, mm
Ek het nie 'n woord daarvoor nie
En ek het nie meer sêgoed oor nie
Maar hoor hier jy toor hier met my
Jy's net so, mm
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...