Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Lianie May
Lianie May
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Lyrics
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Voster
Johan Voster
Producer

Lyrics

Vir jou my Volla klaar verkoop
'n Duisend myle ver geloop
Het my hare rooi gekleur
Wil al my buie beheer
Vir jou die hoogste berg geklim
Kruger miljoene vir jou gevind
Het die diepste see geswem
Wild vreemde lande verken
Wat wat wat
Wat ek nie sal doen om jou te kry nie
Jou vra om langer te bly nie
Jou vra om nooit te ry nie
Bel bel bel
Bel dat jy my nie vergeet nie
Aan my behoort sal jy nie weet nie
Dat jy myne is moet jy nie keer nie
Ek sal koffie vir jou maak
Dis 'n uitgemaakte saak
Ek sal briefies vir jou skryf
Jou met sms'e dreig
Ek sal my rooiwyn met jou deel
En wag dat jy my hart moet steel
Ek sal rugby saam met jou kyk
Ooh, ja, agter jou rug inkruip
Wat wat wat
Wat ek nie sal doen om jou te kry nie
Jou vra om langer te bly nie
Jou vra om nooit te ry nie
Bel bel bel
Bel dat jy my nie vergeet nie
Aan my behoort sal jy nie weet nie
Dat jy myne is moet jy nie keer nie
Ek sal nagte wakker lê
Oor alles wat ek nog wil sê
Wil jou onder maanlig soen
Weet jy wat jy aan my doen
Wat wat wat
Wat ek nie sal doen om jou te kry nie
Jou vra om langer te bly nie
Jou vra om nooit te ry nie
Bel bel bel
Bel dat jy my nie vergeet nie
Aan my behoort sal jy nie weet nie
Dat jy myne is moet jy nie keer nie
Bel, bel, bel
Written by: Johan Voster, Karlien Van Jaarsveld, Lianie May
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...