Music Video

Juan Boucher ft. Jan Rhaap - Huisie in die Bos
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter
Jan Rhaap
Jan Rhaap
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

Smag na rus en vrede, gee my lewe rede As ek kyk in jou oë, wil ek in drome kan glo En as die stad my los en my niks sal kos nie Soek ek 'n huisie in die bos Ek loop n tweespoor pad saam met jou in my hart Lei my na dorre lande met eerlike hande En ek wil saam jou ruik en ek wil saam jou kyk Ek's weer tuis in my huisie in die bos Ons almal wil n huisie in die bos hê (Waar jy my kan vind) Ons almal wil 'n huisie in die bos hê (In die sand soos 'n kind) Ek wil hier 'n huis in die bos hê Ons almal wil 'n huisie in die bos hê Waar jy my kan vind Sit en luister jou klanke, soek die son teen die rante Waar vriende kom sit, wat saam vir reën kan bid Sal ons paaie weer kruis en my siel vind sy huis Ek sal altyd my hart hier los Ons almal wil n huisie in die bos hê (Waar jy my kan vind) Ons almal wil 'n huisie in die bos hê (In die sand soos 'n kind) Ek wil hier 'n huis in die bos hê Ons almal wil 'n huisie in die bos hê Waar jy my kan vind Jy's die sout as ek dors is Die servet as ek mors Jy's die reuk in my hare van droëhout se jare Gooi jou water in damme, gooi my toe in jou vlamme Ek sal altyd my hart hier los Ons almal wil n huisie in die bos hê Ons almal wil 'n huisie in die bos hê Ek wil hier 'n huis in die bos hê Ons almal wil 'n huisie in die bos hê Waar jy my kan vind Ons almal wil n huisie in die bos hê (Waar jy my kan vind) Ons almal wil 'n huisie in die bos hê (In die sand soos 'n kind) Ek wil hier 'n huis in die bos hê Ons almal wil 'n huisie in die bos hê Waar jy my kan vind
Writer(s): Boucher Juan, Rhaap Jan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out