album cover
Deurmekaar
11
Hip-Hop/Rap
Deurmekaar was released on December 17, 2021 by Volmaan Lirieke as a part of the album Blessing en 'n Curse
album cover
Release DateDecember 17, 2021
LabelVolmaan Lirieke
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM84

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Jacobus Petrus Coetzee
Jacobus Petrus Coetzee
Songwriter
Carel Daniel Peens
Carel Daniel Peens
Songwriter

Lyrics

Okay dis net sy wat so in my kop repeteer
Ek voel so verlief, maar probeer dit ignoreer
Want sy kyk my in my siel in en sy sien die seer
Dra die masker lank voor covid, maar sy kyk net deur
Breek my brein dis 'n refleksie wat hier voor my staan
Sweer ek kry haar in my drome elke liewe aand
Ja sy glo in my sy luister elke liewe song
Sy weet ek gaan maan toe, sy sê: "vat my saam"
Sonsak by die treinspoor
Dis 'n resep vir 'n lekker aand
Ek is nie verlief nie baby
Ek het net vir jou geval
Kan my nie besit nie
ek is net te sosiaal
Sy gee my daai kyk en ek weet ons praat dieselle taal
Ware liefde, dis daai dinge wat ek nie kan keer nie
Ek wil jou net langs my hê, ek wil jou nie beheer nie
Gee my jou hart in my hande, ek gaan hom nie breek nie
Stuur my al daai fotos van gistraand ek wil jou nie vergeet nie
Nie vergeet nie
Geel meisie ek wil jou red
Skryf jou naam op my servet
Dat ek hom hier by my het
Kan ek kyk voor die son op kom met jou hier in my bed
Ek weet dit bestaan nie, maar jy voel nou so perfek soos my eerste sigaret
Soos my eerste sigaret
Al my drome is beset
Na my eerste trek van jou
Dis al wat ek wil hê
En ek weet dit is 'n risiko, ek wil in jou belê, jou belê, jou belê
"Wanneer laas was sy verlief?" dis 'n goeie vraag
Ek kyk haar in haar oë in as ek met haar praat
Sy kyk my in my oë in, soek na goeie raad
Ek wou haar hart steel fokkit ek was net te laat
Ware liefde maak my deurmekaar
Ware liefde maak my deurmekaar
Ware liefde maak my deurmekaar
Deurmekaar, deurmekaar, deurmekaar, deurmekaar, deurmekaar!
As jy aan my raak gee my iets wat ek kan voel
As jy met my praat sê net iets wat jy bedoel
Ek wou met jou praat, jy was heeltemal te cool, maar nou staan ek op die stage en nou lyk jy soos 'n fool
So kom ons maak n deal meisie
(Kom ons maak n deal)
Wees net fokken real meisie
(Wees net fokken real)
Kom ons maak herinneringe
Jy hoef nie by my te bly nie
Jy hoef nie by my te bly nie
Written by: Carel Daniel Peens, Jacobus Petrus Coetzee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...