album cover
Weg Loop
Hip-Hop/Rap
Weg Loop was released on December 17, 2021 by Volmaan Lirieke as a part of the album Blessing en 'n Curse
album cover
Release DateDecember 17, 2021
LabelVolmaan Lirieke
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Jacobus Petrus Coetzee
Jacobus Petrus Coetzee
Songwriter
Carel Daniel Peens
Carel Daniel Peens
Songwriter

Lyrics

As ek moet dood gaan vir jou, is dit 'n goeie dood
Dink aan jou menswees soos ek deur die strate loop
Herfs seisoen, sien die wêreld as 'n metafoor
Klaar vir jou geval, soos die blare ek het klaar verloor
Hardloop hierdie resies baby jy is ver voor
Lewe is 'n struggle, maar liefde is 'n werkwoord
Wil jy werk of gaan jy skrik en weg loop?
Baby, sê my nou gaan jy weg loop?
Baby ek weet jy sit in jou gedagtes
Ons almal moet breek soos Jeffries se branders
Ek wou jou help toe ek aan die ander kant is
Waar net die liefde en die wysheid relevant is
Maar jy was net soos die res:
Daar vir jou siel, jy was daar vir die seks
Gedink jys die een ek moet confess
Maar gedink met die ding in my chest
In my chest
In my chest
As ek met jou praat, kyk my in my oë in
As ek met jou praat, kyk my in my oë in
As ek met jou praat, kyk my in my oë in
Kyk my in my oë in
Kyk my in my
As ek met jou praat, kyk my in my oë in
As ek met jou praat, kyk my in my oë in
As ek met jou praat, kyk my in my oë in
Kyk my in my oë in
Kyk my in my
Ek is so verslaaf aan die liefde wat ek nie kan kry nie
Eintlik fokken snaaks, want ek voel rerig nie meer die pyn nie
Nog n kraak in my hart is okay
2 3 4 5, sad songs om te skryf
Besig om te sink jy's besig om te dryf
Al wat ek van jou oor het is die merke op my lyf
Nog 'n bottel wyn 2 3 4 5
Ek het baie blou ink en 'n song om te skryf
(Kom ons skryf 'n fokken song)
As ek moet dood gaan vir jou sien ek dit as 'n goeie dood
Dink aan jou menswees soos ek deur die strate loop
Herfs seisoen, sien die wêreld as 'n metafoor
Klaar vir jou geval soos die blare ek het klaar verloor
Hardloop hierdie resies baby jy is ver voor
Lewe is 'n struggle, maar liefde is 'n werkwoord
Wil jy werk of gaan jy skrik en weg loop?
Baby gaan jy weg loop?
Gaan jy weg loop, sê my gaan jy weg loop?
Gaan jy weg loop, sê my gaan jy weg loop?
Gaan jy weg loop, sê my gaan jy weg loop?
Gaan jy weg loop?
Written by: Carel Daniel Peens, Jacobus Petrus Coetzee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...