album cover
Okay
5
Hip-Hop/Rap
Okay was released on December 17, 2021 by Volmaan Lirieke as a part of the album Blessing en 'n Curse
album cover
Release DateDecember 17, 2021
LabelVolmaan Lirieke
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM89

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Jacobus Petrus Coetzee
Jacobus Petrus Coetzee
Songwriter
Carel Daniel Peens
Carel Daniel Peens
Songwriter

Lyrics

Hulle sê ons generasie is gebreek (okay)
Hulle sê ons laat die nasie in die steek (okay)
Bietjie meer leer bietjie meer weet (okay)
Bietjie meer werk bietjie meer sweet (okay)
Hulle sê ons party heeltemal te veel (okay)
Hulle sê ons breek elke fokken reël (okay)
Hulle sê al wat ons doen is teel (okay)
Luister laat ek gou my storie met jou deel (okay)
Ek is net 'n skrywer, met 'n pen en 'n plan
En ja ek sal die wêreld wil verander as ek kan
Maar die industry is fake brah die industry is fucked
Hulle mors ons fokken tyd hulle songs is net te vlak
Op dieselfde pad ek is in 'n ander rat
Metafore, vergelyk, ek is op 'n ander vlak
Betaal vir 'n show van die ou fok dit
Kroon op jou eie kop sit sad shit
My lewe is 'n movie, is 'n movie Brad Pitt
Jy kan nie kompeteer nie, kompeteer nie
Gaan sit
Moeg vir fokken dames
Noem my sommer Nostradames
Soos ek vir die sterre kyk, opsoek na die kwaliteit
Hulle sê ons generasie is gebreek (okay)
Hulle sê ons laat die nasie in die steek (okay)
Bietjie meer leer bietjie meer weet (okay)
Bietjie meer werk bietjie meer sweet (okay)
Hulle sê ons party heeltemal te veel (okay)
Hulle sê ons breek elke fokken reël (okay)
Hulle sê al wat ons doen is teel (okay)
Luister laat ek gou my storie met jou deel (okay)
Hulle sê ons generasie is gebreek, maar dis okay
Jy's glad nie op my level nie, hoekom gaan ek met jou stry?
Brein konserwatief gepropageer en verlei
My woorde val op dowe ore ek moet seker stil bly
Fok dit vandag wil ek gesien en gehoor word
Die sisteem sistematies afbreek tot hy in mekaar stort
Net sê wat ek wil sê soos triple x tot ek vermoor word
Hulle sê ons generasie is gebreek (okay)
Hulle sê ons laat die nasie in die steek (okay)
Bietjie meer leer bietjie meer weet (okay)
Bietjie meer werk bietjie meer sweet (okay)
Hulle sê ons party heeltemal te veel (okay)
Hulle sê ons breek elke fokken reël (okay)
Hulle sê al wat ons doen is teel (okay)
Luister laat ek gou my storie met jou deel (okay)
Written by: Carel Daniel Peens, Jacobus Petrus Coetzee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...