Lyrics

Die gesaamentlike vluisteraars, sit agter die klawerbord Naamloos stuur hul woede uit Vir jou sal ons nou wys dat, dit wat jy dink glad nie tel Vrye wil is teenstand Jy sing mos nou my liedjie daar Ek kan self die woorde kies eks in die gesig gevat Ons is die kinders van, komplekse agtergrond Waansin is ons verwagting, elkeen vir homself 'n nes gekrap Ek gaan vir my ook kry, dis mos wat almal doen Waansin maak ons gelukkig, almal dink die ander koppe raas Gaan julle my nou kanseleer? Tot ek my mond kan hou Jy val my aan, waar ek hier lê, sonder angs, sonder vrees Dit sal julle nie duld nie Praat van sensitief wees, breekbaar net soos fokken glas Trots is lank verlore Jy sing mos nou my liedjie daar Ek kan self die woorde kies - eks in die gesig gevat Ons is die kinders van, komplekse agtergrond Waansin is ons tradisie, elkeen vir homself 'n nes gekrap Ek gaan vir my ook kry, dis mos wat almal doen Waansin maak ons gelukkig, almal dink die ander koppe raas Sien jy nou - die duime flikker op vir, jou Dit dra geen gewig Sien jy nou die fokkol groei reg rondom jou Dit dra geen gewig!
Writer(s): Willem Söhnge Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out