Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Willem Söhnge
Willem Söhnge
Songwriter
Tjaardt Swanepoel
Tjaardt Swanepoel
Songwriter

Lyrics

Is daar nog iets daar buite oor Om te plunder vir my sak Gaan ons uit tyd uit hardloop Voor my vrese kan verdwyn Verkies stof op my toue As die golwe se gewieg Dis alles goed beplan en Ek't het selfs 'n wegsteekplek Kan jy vir my 'n lift gee Na die plek waar dit versteke is My hart's in die donker blou En my brein is vreesbevang My voete kan nie grond verlaat My kop soek die geel en blink Dis die doel om hier te wees Ek moet die skip te water laat Is hierdie dalk hoe dwelms voel Ek kannie ophou dink Aan dit wat ek gedoen het Met my tyd in hierdie plek Die mense lag vir my ja Hulle lag vir die pappegaai Die tyd wat ek spandeer het Om die hele ding te bou Kan jy vir my 'n lift gee My hart's in die donker blou En my brein is vreesbevang My voete kan nie grond verlaat My kop soek die geel en blink Dis die doel om hier te wees Ek moet die skip te water laat
Writer(s): Willem Söhnge Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out