Music Video

Slange
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Willem Söhnge
Willem Söhnge
Songwriter
Tjaardt Swanepoel
Tjaardt Swanepoel
Songwriter

Lyrics

Daar is 'n vluistering, sy was al uitgegooi Weg van die wolf, hy het jou verlaat Sal dit jou huistoe bring? Het jy geluk gevind? Brand hom net hier, Hy verdien die raad Moet nooit voel dit word hier verwag nie Realiteit is, almal kan verdwaal Dit is die torings wat, in die rigting val waar jy eens was vir ons Ek is die visie van, 'n gedagte wat jou alles kan vertel Jou kop is sterk maar jy, is 'n prentjie van wat alles kan verdwyn Jy weet dit sou kon werk, maar die storie is al klaar geskryf vir jou Die klomp het klaar besluit, wou nie die kruise dra Onder die wiel, daar is jy gewaar Skuldige mense ja, steek weg vir almal daar Jou dag kom nog hier, dit het klaar gebeur Moet nooit die krag van wil verlag nie Mens is van meer gemaak, jy het reg gekies Dit is die torings wat, in die rigting val waar jy eens was vir ons Ek is die visie van, 'n gedagte wat jou alles kan vertel Jou kop is sterk maar jy, is 'n prentjie van wat alles kan verdwyn Jy weet dit sou kon werk, maar die storie is al klaar geskryf vir jou Dit was die moeilikste, dit was die beste ding Jy weet dit sou kon werk, maar die storie is al klaar geskryf vir jou Sal nooit vergete wees, sal nooit dit weer kan doen Jy weet dit sou kon werk, maar die storie is al klaar geskryf vir jou
Writer(s): Willem Söhnge Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out