Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wilma Van Heerden
Wilma Van Heerden
Vocals
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Emil Paul
Emil Paul
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Wilma Van Heerden
Wilma Van Heerden
Composer
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composer
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

Ek het hom daai Vakansie ontmoet Kortbroek en kaalvoet Plakkies in sy hand Oo ja sy glimlag Skitter so pragtig Karoonag-skildery Sy bruin oë Waai teen my vas Hou my styf vas Die stormwinde skree Hy's jou skuiling Die mooiste tyding As jy dit voel in sy vry Weet jy dis hy Oooo Ek het geval vir jou Net soos die son val vir die maan Lippe land op my soos Lente Eerste reënval in September Deur die jaar bly hy immergroen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Daar is 4 seisoene In sy soen Ek het hom daai Mmmmm Vakansie ontmoet Die somerson was so soet Jong liefde aan die brand Ja hy's die een vir my Vat my hand Ons los tydlose spore in die sand Oooo Ek het geval vir jou Net soos die son val vir die maan Lippe land op my soos Lente Eerste reënval in September Deur die jaar bly hy immergroen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Ek onthou daai Vakansie so goed Herinneringe so soet Jong liefde aan die brand Ja hy's die een vir my Hy vat my hand Ons los tydlose spore in die sand Oooo Ek het geval vir jou Net soos die son val vir die maan Lippe land op my soos Lente Eerste reënval in September Deur die jaar bly hy immergroen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Daar is 4 seisoene In sy soen
Writer(s): Hugo Ludik, Nicholas Jordaan, Wilma Van Heerden Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out