album cover
Wegdrink
741
Afrikaans
Wegdrink was released on June 10, 2022 by WM South Africa as a part of the album Opsoek Na Liefde
album cover
Release DateJune 10, 2022
LabelWM South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM77

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ivan Roux
Ivan Roux
Background Vocals
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Keyboards
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
Electric Guitar, Bass
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Songwriter, Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Jy’s die storie wat ek nooit weer oor sal lees nie
En die liedjie wat ek altyd sagter draai
Jy’s die album in die boekrak wat ek agter weg sal steek
Maar nooit verbrand nie, ek wil maar ek kan nie
Jy’t so vining aanbeweeg jy lyk gelukkig
Net soos ons aan die begin was ek en jy
Noem jy hom dieselfde noemnaam wat so lank net myne was
Ek weet ek moenie, dit aanhou doen nie
Ek wens ek kon jou weghoop
As ek jou iewers sien
Wens ek kon jou weg dink
Of jou miskyk miskien
Wens ek kon jou vergeet, jy weet
Ek het beter verdien
Sal maar nog net een skink en ‘n glas op jou klink
Tot ek jou weer wegdrink
Jy was als wat vir my reg was op die oomblik
Maar verkeerd ook op dieselfde tyd gewees
Ek het so hard vasgehou aan daardie lyf, aan daardie hart
Wou nie laat gaan nie, sal nooit verstaan nie
Ek wens ek kon jou weghoop
As ek jou iewers sien
Wens ek kon jou weg dink
Of jou miskyk miskien
Wens ek kon jou vergeet, jy weet
Ek het beter verdien
Sal maar nog net een skink en ‘n glas op jou klink
Tot ek jou weer wegdrink
Oe ek onthou al daai kyke van jou
Lyk die selfde as wat ek onthou
Ek onthou al daai kyke van jou
Maar ek wens ek kon jou weghoop
Soos ek jou nou hier sien
Wens ek kon jou weg dink
Of jou miskyk miskien
Wens ek kon jou vergeet, jy weet
Ek het beter verdien
Sal maar nog net een skink en ‘n glas op jou klink
Tot ek jou weer wegdrink
As ek jou iewers sien
Wens ek kon jou weg dink
Of jou miskyk miskien
Wens ek kon jou vergeet, jy weet
Ek het beter verdien
Sal maar nog net een skink en ‘n glas op jou klink
Tot ek jou weer wegdrink
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...