Music Video

Piet Smit - Oorwinningslied
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Piet Smit
Piet Smit
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Hine Van Der Colf
Hine Van Der Colf
Songwriter
Johan Heystek
Johan Heystek
Songwriter

Lyrics

Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Heer Die Allerhoogste wat in liefde oor sy koninkryk regeer Hy't belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer Hy is Koning Hy regeer Loof Hom, prys Hom Halleluja Hy is Koning Hy regeer Die Here is ons Vesting wat vir altyd sal bly staan Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan Hy's ons Skuiling, Hy is ons Wapen, Hy het die vyand reeds verslaan Hy is die Rots wat ewig staan Loof Hom, prys Hom Halleluja Hy is die Rots wat ewig staan Kom deel nou in ons loflied hef jou hande op na bo Blaas basuine, slaan op dromme En kom dans voor God se oë Kom leef in die oorwinning van sy Woord waarin ons glo Want sy Woord sal ewig staan Loof Hom, prys Hom Halleluja Sy Woord sal ewig staan Sy Woord sal ewig staan God se Woord sal ewig staan
Writer(s): Piet Smit Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out