Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
André Venter
André Venter
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Rudi Claase
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer
Sean Butler
Sean Butler
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer

Lyrics

Jy was my huis toe ek alles om my verloor het En was ore waar die seer in my siel gehoor het Ek haal asem vir jou Jy is die rëen as ek huil waar mans nie mag nie En jy's die een warvoor niks in my langer kan wag nie Jy's my nuwe begin Ek is die man vir jou wat jou ewig sal vashou As die storms kom is my arms hier om jou Ek is als wat ek kan wees Ek is die man wat alles in sy lewe sal gee Vir net 'n laaste soen of net 'n laaste probeer Ek wil my lewe om jou bou Die man vir jou Jy is my hawe as my skip nie weet waarheen nie Als ou ek wou kan my hart nie bekly heer tier nie Jy is alles vir my Ek is die man vir jou wat jou ewig sal vashou As die storms kom is my arms hier om jou Ek is als wat ek kan wees Ek is die man wat alles in sy lewe sal gee Vir net 'n laaste soen of net 'n laaste probeer Ek wil my lewe om jou bou Die man vir jou Ek is die man vir jou Wat jou ewig sal vashou As die storms kom Is my arms hier om jou Ek is als wat ek kan wees Ek is die man vir jou wat jou ewig sal vashou As die storms kom is my arms hier om jou Ek is als wat ek kan wees Ek is die man wat alles in sy lewe sal gee Vir net 'n laaste soen of net 'n laaste probeer Ek wil my lewe om jou bou Die man vir jou
Writer(s): Rudie Claase Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out