album cover
Ek Glo
album cover
Ek Glo was released on August 1, 1990 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Ek Glo
AlbumEk Glo
August 1, 1990
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Sien hoe lig in ons kan skyn
Kyk, al is ons menslik klein
Hier kan ons aan drome raak
Van mens-wees nog iets maak
[Verse 2]
Ek weet ons is vir wen bedoel
Ook as lewe donker voel (Donker voel)
[Verse 3]
Deur die oë van 'n kind
Kan ons nog wonders vind
Ons aan die Hemel bind
[Chorus]
Ek glo in die lewe gooi my hart na bo
Reik uit na Jou liefde en hou aan glo
Ek glo in die lewe stuur my hart vooruit
Reik net na Jou liefde en ewigheid
[Verse 4]
Ek gee die beste wat ek kan
Ken my gees wat op sal staan
[Verse 5]
Selfs wanneer ek val en gly
Is daar nog altyd Jy
Jou hand wat veilig lei
[Chorus]
Ek glo in die lewe gooi my hart na bo
Reik uit na Jou liefde en hou aan glo (Ooh)
Ek glo in die lewe stuur my hart vooruit
Reik net na Jou liefde en ewigheid
Ek glo in die lewe gooi my hart na bo
Reik uit na Jou liefde en hou aan glo (Ooh)
Ek glo in die lewe stuur my hart vooruit
Reik na Jou en ewigheid (En ewigheid)
Reik na Jou en ewigheid
Written by: Anneli van Rooyen, B. Meinunger, C. Ricanek
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...