album cover
Adrenalien
109
Afrikaans
Adrenalien was released on July 1, 2022 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Poetry
album cover
AlbumPoetry
Release DateJuly 1, 2022
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ashton Wheeler
Ashton Wheeler
Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Guitar, Background Vocals, Drums, Bass Guitar
Mathys Maree
Mathys Maree
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Ashton Wheeler
Ashton Wheeler
Songwriter
Faraway George
Faraway George
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer

Lyrics

Gedagtes van jou dwaal in my kop
Is dit die einde in sig of net die storm se weerlig
En hoe dit flits teen die muur?
Wie kan dit vang?
Is jou drome te ver en die wêreld te groot en kan jou arms dit toe vou?
En dit veilig behou?
Soos die berge blou in die oggend dou
As die lig deur breek, sal jy my onthou
Sal jy kan
Sal jy kan
Sê my is jy dan warm, of is jy lou?
As die adrenalien inskop net oor jou
Sal jy saam ry?
Sal jy saam ry?
Sal jy saam ry?
En by my bly, mmh
Als verander nou
Maar ons wil die oomblik vashou
En als verander nou
Maar ons wil die oomblik vashou
En als verander nou
Soos die berge blou in die oggend dou
As die lig deur breek, sal jy my onthou
Sal jy kan
Sal jy kan
Sê my is jy dan warm, of is jy lou?
As die adrenalien inskop net oor jou
Sal jy saam ry?
Sal jy saam ry?
Sal jy saam ry?
En by my bly, mmh
Written by: Ashton Wheeler, Faraway George
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...