album cover
Drome
14
Afrikaans
Drome was released on July 1, 2022 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Poetry
album cover
AlbumPoetry
Release DateJuly 1, 2022
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM82

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ashton Wheeler
Ashton Wheeler
Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Guitar, Background Vocals, Drums, Bass Guitar
Mathys Maree
Mathys Maree
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Ashton Wheeler
Ashton Wheeler
Songwriter
Faraway George
Faraway George
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer

Lyrics

Die liggies het gedans
Dit was die einde van die maand
Dit was ‘n laat September aand
Die musiek het so geraas
En al my vriende wou net weet
Ek het gesweer jy was die een
Ek wonder waar’s jy nou
As ek jou net weer kan vashou
Ek wens ons kon droom soos toe ons dans
En hoop vir nog ‘n kans
Niks kan jou uit my hart se drome jaag
Ek voel die ritme in my bors
Ek weet ek sal jou nooit kan los
Niks kan jou uit my hart se drome jaag
Soos die uurglas vinnig uitloop
Weet ek ons tyd raak alweer min
So jy's weer terug op die dorp
Dis goed om jou te sien
Weet jy al nou wat jy wil word?
Ek dog ek vat maar net ‘n kans
So ek vra jou vir ‘n dans
Ek wens ons kon droom soos toe ons dans
En hoop vir nog ‘n kans
Niks kan jou uit my hart se drome jaag
Ek voel die ritme in my bors
Ek weet ek sal jou nooit kan los
Niks kan jou uit my hart se drome jaag
Soos die uurglas vinnig uitloop
Weet ek ons tyd raak alweer min
Ek wens ons kon droom soos toe ons dans
En hoop vir nog ‘n kans
Niks kan jou uit my hart se drome jaag
Written by: Ashton Wheeler, Faraway George
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...