album cover
Tyd
4
Afrikaans
Tyd was released on July 1, 2022 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Poetry
album cover
AlbumPoetry
Release DateJuly 1, 2022
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM100

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ashton Wheeler
Ashton Wheeler
Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Guitar, Background Vocals, Drums, Bass Guitar
Mathys Maree
Mathys Maree
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Ashton Wheeler
Ashton Wheeler
Songwriter
Faraway George
Faraway George
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Hoeveel van jou tyd kan ek kry?
Ek voel jou hart klop teen my bors
Tel dit af, elke uur
Al die memories is te duur
[PreChorus]
Loop jy in sirkels as ons praat
Oor al die drome wat ons maak?
Dis te duur om te vervang
[Chorus]
Is dit te laat om te begin?
Sal jy my volg deur dik en dun?
Ek weet die tyd is aan ons kant
Jy weet die res is net geraas
Ons sal moet uitkyk vir mekaar
Ek weet die tyd is aan ons kant
[Verse 2]
Hoe lank moet ek wag, voor ek weet?
Soveel ure bly nog oor
Die branders breek, die see gaan spoel
Voor ek jou hand in myne voel
[PreChorus]
Loop jy in sirkels as ons praat
Oor al die drome wat ons maak?
Dis te duur om te vervang
[Chorus]
Is dit te laat om te begin?
Sal jy my volg deur dik en dun?
Ek weet die tyd is aan ons kant
Jy weet die res is net geraas
Ons sal moet uitkyk vir mekaar
Ek weet die tyd is aan ons kant
Written by: Ashton Wheeler, Faraway George
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...