album cover
Bittersoet
47
Afrikaans
Bittersoet was released on June 17, 2022 by Platinum Music Management as a part of the album Bittersoet - Single
album cover
Release DateJune 17, 2022
LabelPlatinum Music Management
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM119

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wikus Botma
Wikus Botma
Lead Vocals
Ruan Theron
Ruan Theron
Electric Guitar
Leon Janse van Rensburg
Leon Janse van Rensburg
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Wikus Botma
Wikus Botma
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Theron
Ruan Theron
Producer

Lyrics

Sy's koud en sy's wreed want sy weet sy's die een
Ek sal in 'n oogwink my hart vir haar leen
Sy lag oor my droom maar ek droom oor haar glimlag
Sy weet ek sal my hele lewe vir haar wag
Sy's so bittersoet, sy dink sy ken my goed
Sy dink sy's een stap voor totdat sy my verloor
So bittersoet, ek wens sy wil my groet
Maar sy loop verby, dis wat sy doen aan my
Sy speel met my hart vir die hoeveelste keer
Ek wens sy wil stop maar dis die lekkerste seer
Sy's te veel vir my, kan nie genoeg van haar kry nie
Ek gaan nie meer wag as sy my langer vermy nie
Sy's so bittersoet, sy dink sy ken my goed
Sy dink sy's een stap voor totdat sy my verloor
So bittersoet, ek wens sy wil my groet
Maar sy loop verby, dis wat sy doen aan my
Sy dink dat sy verewig met my hart kan speel (Oh-oh-oh)
Ek wonder of sy weet dis ek wat die kaarte deel
Sy's so bittersoet, sy dink sy ken my goed
Sy dink sy's een stap voor totdat sy my verloor
So bittersoet, ek wens sy wil my groet
Maar sy loop verby
O want
Sy's so bittersoet, sy dink sy ken my goed
Sy dink sy's een stap voor totdat sy my verloor
So bittersoet, sy's net te veel vir my
Ek hoop dat sy vir altyd bittersoet sal bly
Bittersoet sal bly
Bittersoet sal bly
Written by: Wikus Botma
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...