album cover
Blou
6,018
Afrikaans
Blou was released on June 17, 2022 by Select Musiek as a part of the album Blou - Single
album cover
Release DateJune 17, 2022
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
In die middel van die winter
Was jou woorde koud
Soos die wind
Net soos die wind
En al die antwoorde op my vrae
Was op jou gesig
Teen my gesig
[Verse 2]
Toe jy my toevou
In al daai blou van jou
Het ek geweet
Ek het dit geweet
[Chorus]
Hoe lank wil jy nog in die donker bly?
Tussen die hemel en die hel sal ek jou kry
Solank jy my nog aan ’n lyntjie hou
Bly ek my hele lewe toegewyd aan jou
[Chorus]
Hoe lank wil jy nog in die donker bly?
Tussen die hemel en die hel sal ek jou kry
Solank jy my nog aan ’n lyntjie hou
Bly ek my hele lewe toegewyd aan jou
[Chorus]
Hoe lank wil jy nog in die donker bly?
Tussen die hemel en die hel sal ek jou kry
Solank jy my nog aan ’n lyntjie hou
Bly ek my hele lewe toegewyd aan jou
[Chorus]
Hoe lank wil jy nog in die donker bly?
Tussen die hemel en die hel sal ek jou kry
Solank jy my nog aan ’n lyntjie hou
Bly ek my hele lewe toegewyd aan jou
Written by: Wikus Botma
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...