Credits
PERFORMING ARTISTS
Bjarne Songs
Vocals
Snacci
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Bjarne Songs
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Snacci
Producer
Lyrics
Baby! Jou sexy selfies maak my crazy
Jy weet nie wat dit doen aan my nie
Niemand kan dit doen soos jy nie
Nie vir my nie
Baby en dis wat jy doen en dis hoe jy soen
Wat my maak aan liefde glo
Baby en dis wat jy doen en dis hoe jy soen
Wat my maak aan liefde glo
Ek kan jou leer lief hê ons kan dit maak werk
Baby en dis wat jy doen en dis hoe jy soen
Wat my maak aan liefde glo
Ek kyk die heeldag na dit ek kan dit nie help nie
So kom en stuur my nog ‘n lekker sexy selfie

Selfie my nou!
Selfie my gou!
Stuur my ietsie waarvan ek hou
Selfie my nou!
Selfie my gou!
Selfie my nou!
Selfie my gou!
Stuur my ietsie waarvan ek hou
Written by: Bjarne Songs