Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Mionette
Vocals
Dirk van Niekerk
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Stephan van Huyssteen
Composer
Mionette Short
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
Ek dog ons wou
Hierdie aand een maak om te onthou
Maar ek sien die sleutel in jou hand
Ek dog ons sou
Die gevoel aan die begin van die aand volhou
Watse kant toe gaan ons nou
Jy steek die vlam in my hart aan die brand
Jy wys my meer van jou
Wille kant
Die hemel weet ek like nie goodbyes
So gaan jy
Ry of bly
by my
Jy sê dat jy moet waai
Maar jou oë gee my daai kyk
Wat sê die aand is nog nie verby
Jy sê dat jy moet waai
Maar jou lyf kan nie jok vir my
Dit sê die aand is nog nie verby
Jy sê dat jy moet waai
Oeh Oeh
Oeh Oeh
Jy sê dat jy moet waai
Oeh Oeh
Oeh Oeh
Jy sê dat jy moet waai
Ek dog ons voel
Nog meer as wat daai eerste kyk bedoel
Begin te dink dit is net in my kop
Ek dog ek het
Bietjie meer van die aand oor om jou te sê
Wat ek dink ons twee se hart wil hê
Jy steek die vlam in my hart aan die brand
Jy wys my meer van jou
Wille kant
Die hemel weet ek like nie goodbyes
So gaan jy
Ry of bly
by my
Jy sê dat jy moet waai
Maar jou oë gee my daai kyk
Wat sê die aand is nog nie verby
Jy sê dat jy moet waai
Maar jou lyf kan nie jok vir my
Dit sê die aand is nog nie verby
Jy sê dat jy moet waai
Oeh Oeh
Oeh Oeh
Jy sê dat jy moet waai
Oeh Oeh
Oeh Oeh
Jy sê dat jy moet waai
Jy steek die vlam in my hart aan die brand
Jy wys my meer van jou
Wille kant
Die hemel weet ek like nie goodbyes
So gaan jy
Ry of bly
by my
Jy sê dat jy moet waai
Maar jou oë gee my daai kyk
Wat sê die aand is nog nie verby
Jy sê dat jy moet waai
Maar jou lyf kan nie jok vir my
Dit sê die aand is nog nie verby
Oeh Oeh
Oeh Oeh
Jy sê dat jy moet waai
Oeh Oeh (Dit sê die aand is nog nie verby)
Oeh Oeh
Jy sê dat jy moet waai
Oeh Oeh
Oeh Oeh
Jy sê dat jy moet waai
Oeh Oeh
Oeh Oeh
Jy sê dat jy moet waai
Written by: Mionette Short, Stephan van Huyssteen